plofbaar [boodskap #147238] |
Thu, 19 December 2024 08:39 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20946 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
plofbaar
Afbreking: plof•baar
Samestelling: plof + -baar
Byvoeglike naamwoord: plofbaar
Vergrotende trap: plofbaarder
Oortreffende trap: plofbaarste
Attributief: plofbare
Partitief: plofbaars
Betekenis:
• Wat maklik kan ontplof.
Gebruik:
• Ek dink nie mense besef hoe plofbaar ons land is nie.
• Die plofbare toestel is onskadelik gestel.
Sinoniem:
• eksplosief
• ontplofbaar
• ontploffend
Antoniem:
• onontplofbaar
Afgelei:
• plofbaarheid
Vertaling:
Engels: explosive
Nederlands: explosief
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
[Bygewerk op: Thu, 19 December 2024 08:41] Rapporteer boodskap aan 'n moderator
|
|
|