Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » uittredend
uittredend [boodskap #147235] Thu, 19 December 2024 08:07
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20946
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
uittredend
Afbreking: uit•tre•dend
Samestelling: uittree + -end


Byvoeglike naamwoord: uittredend
Attributief: uittredende

Betekenis:
• Wat besig is om uit te tree ('n plek of pos verlaat).

Gebruik:
• Die uittredende voorsitter sal tydens die vergadering die leisels aan die nuwe voorsitter oorhandig.

Sinoniem:
• aftredend
• uitgaande

Vertaling:
Engels: outgoing, retiring
Nederlands: uittredend

Nota:
• Onvoltooide deelwoord van uittree.

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: konstitusioneel
Volgende onderwerp: sakemagnaat
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sat Dec 21 16:24:36 UTC 2024