inhuldiging [boodskap #147233] |
Thu, 19 December 2024 07:44 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21079 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
inhuldiging
Afbreking: in•hul•di•ging
Samestelling: inhuldig + -ing
Selfstandige naamwoord: inhuldiging
Meervoud: inhuldiginge, inhuldigings
Betekenis:
• 'n Plegtigheid waartydens iets of iemand ingehuldig word.
Gebruik:
• Donald Trump se inhuldiging as die 47ste president van Amerika vind op 20 Januarie 2025 plaas.
Sinoniem:
• aanstelling
• bevestiging
• inseëning
• investituur
• opening
• inwyding
• vuurdoop
Vertaling:
Engels: inauguration, investiture
Nederlands: inhuldiging
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|