Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » versamelaar
versamelaar [boodskap #147231] Thu, 19 December 2024 07:20
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21079
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
versamelaar
Afbreking: ver•sa•me•laar
Samestelling: versamel + -aar


Selfstandige naamwoord: versamelaar
Meervoud: versamelaars
Verkleinwoord: versamelaartjie
Meervoud van verkleining: versamelaartjies

Betekenis:
• Iemand wat iets van waarde versamel.

Gebruik:
• Die skildery is aan 'n private versamelaar verkoop.

Sinoniem:
• akkumuleerder
• kollekteerder
• opgaarder

Hiponiem:
• Afrikanaversamelaar
• boekeversamelaar
• handtekeningversamelaar
• muntversamelaar
• posseëlversamelaar

Afkorting:
• versam.

Vertaling:
Engels: collector
Nederlands: verzamelaar

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: uitsny
Volgende onderwerp: ongestraf
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wed Jan 22 07:42:01 UTC 2025