Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » begripsvermoë
begripsvermoë [boodskap #147228] Wed, 18 December 2024 10:34
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21079
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
begripsvermoë
Afbreking: be•grips•ver•mo•ë
Samestelling: begrip + -s- + vermoë


Selfstandige naamwoord: begripsvermoë
Meervoud: begripsvermoëns

Betekenis:
• Die natuurlike aanleg of vermoë om iets te verstaan.

Gebruik:
• Hoe hulle sulke onbevoegde mense kan aanstel gaan my begripsvermoë te bowe.

Sinoniem:
• bevattingsvermoë
• intelligensie
• verstand

Vertaling:
Engels: intelligence
Nederlands: begripsvermogen

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: werkvloei
Volgende onderwerp: tussenstap
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wed Jan 22 07:49:37 UTC 2025