Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » regsgeldig
regsgeldig [boodskap #147224] Wed, 18 December 2024 09:30
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20946
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
regsgeldig
Afbreking: regs•gel•dig
Samestelling: reg + -s- + geldig


Byvoeglike naamwoord: regsgeldig
Attributief: regsgeldige

Betekenis:
• Wat geldig is voor die gereg en dus wetlik van krag is.

Gebruik:
• 'n Kontrak is 'n regsgeldige ooreenkoms.

Sinoniem:
• geregtelik
• juridies
• regmatig
• wettig
• wetmatig

Afgelei:
• regsgeldigheid

Vertaling:
Engels: legally valid
Nederlands: rechtsgeldig

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: regsgeldigheid
Volgende onderwerp: papierloos
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Mon Dec 30 18:28:26 UTC 2024