Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » rondspeel
rondspeel [boodskap #147221] Wed, 18 December 2024 08:34
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20946
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
rondspeel
Afbreking: rond•speel
Samestelling: rond + speel


Werkwoord: speel rond, rondspeel
Verlede tyd: het rondgespeel

Betekenis:
• Om oral oor te speel.

Gebruik:
• Hoekom is dit so lekker om rond te speel as 'n mens moet leer.
• As jy meer gewerk en minder rondgespeel het, was jy nou al klaar!

Sinoniem:
• baljaar
• gekskeer
• jakker
• kerjakker
• rondneuk
• tydmors

Vertaling:
Engels: to play around
Nederlands: rondspelen

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: beoefening
Volgende onderwerp: wettigheid
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sat Dec 21 18:34:16 UTC 2024