Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » beoefening
beoefening [boodskap #147220] Tue, 17 December 2024 20:59
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21079
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
beoefening
Afbreking: be•oe•fe•ning
Samestelling: beoefen + -ing


Selfstandige naamwoord: beoefening
Meervoud:

Betekenis:
• Die handeling van beoefen; praktiese uitvoering van iets.

Gebruik:
• Die beoefening van sport kan 'n mens aktief en gesond hou, vandaar die spreuk: 'n Gesonde liggaam huisves 'n gesonde gees.

Hiponiem:
• beroepbeoefening
• beroepsbeoefening
• kunsbeoefening
• sportbeoefening

Vertaling:
Engels: practice
Nederlands: beoefening

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: snybeet
Volgende onderwerp: rondspeel
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wed Jan 22 08:00:33 UTC 2025