Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » snybeet
snybeet [boodskap #147219] Di., 17 Desember 2024 20:52
Leksikograaf is tans aan-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 24573
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
Snybeet
Snybeet
snybeet
Afbreking: sny•beet
Samestelling: sny + beet


Selfstandige naamwoord: snybeet
Meervoud:

Betekenis:
• 'n Gewas waarvan die blare en stele as groente genuttig word.

Gebruik:
Snybeet kan gekook of rou geëet word.

Sinoniem:
• spinasiebeet

Vertaling:
Engels: Swiss chard, leaf beet
Nederlands: snijbiet

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: ortogonaal
Volgende onderwerp: beoefening
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo. Mrt. 11 18:42:17 UTC 2026