Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » werwingsproses
werwingsproses [boodskap #147208] Sun, 15 December 2024 08:48
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21079
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
werwingsproses
Afbreking: wer•wings•pro•ses
Samestelling: werwing + -s- + proses


Selfstandige naamwoord: werwingsproses
Meervoud: werwingsprosesse

Betekenis:
• Die proses om nuwe lede te werf.

Gebruik:
• Die kriteria vir dié poste is egter uiters streng en die werwingsproses onnodig lank.

Vertaling:
Engels: recruitment process
Nederlands: aanwervingsproces, rekruteringsproces

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: brandweerstasie
Volgende onderwerp: dodeakker
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wed Jan 22 08:08:33 UTC 2025