Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » skaduminister
skaduminister [boodskap #147205] Sun, 15 December 2024 08:22
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21079
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
skaduminister
Afbreking: ska•du•mi•nis•ter
Samestelling: skadu(wee) + minister


Selfstandige naamwoord: skaduminister
Meervoud: skaduministers

Betekenis:
• 'n Lid van die skadukabinet wat die werk van 'n ministerie monitor. Die persoon wat die opposisie as minister sou aanstel as hulle in bewind sou kom.

Gebruik:
• 'n Skaduminister het geen uitvoerende mag nie, maar volg en kritiseer die beleid van 'n minister waar dit van sy party se beleid afwyk.

Vertaling:
Engels: shadow minister
Nederlands: schaduwminister

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: informant
Volgende onderwerp: oudlid
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wed Jan 22 08:08:37 UTC 2025