Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » informant
informant [boodskap #147200] Sun, 15 December 2024 07:55
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20946
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
informant
Afbreking: in•for•mant


Selfstandige naamwoord: informant
Meervoud: informante

Betekenis:
• Iemand wat vertroulike inligting oor gebeure in die onderwêreld verstrek.

Gebruik:
• Speurders maak dikwels staat op informante om sake op te los.

Sinoniem:
• bron
• klikker
• nuusdraer
• spioen
• verklaer
• verklikker
• verraaier

Vertaling:
Engels: informant
Nederlands: informant

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: mediahuis
Volgende onderwerp: skaduminister
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sat Dec 21 17:51:45 UTC 2024