Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » mediahuis
mediahuis [boodskap #147199] Sun, 15 December 2024 07:46
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21079
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
mediahuis
Afbreking: me•di•a•huis
Samestelling: media + huis


Selfstandige naamwoord: mediahuis
Meervoud: mediahuise
Verkleinwoord: mediahuisie
Meervoud van verkleining: mediahuisies

Betekenis:
• 'n Organisasie wat media aan gebruikers lewer, soos koerante, tydskrifte, radio- en TV-uitsendings, ens.

Gebruik:
• Maroela Media het in Julie 2011 as 'n onpartydige en selfstandige mediahuis tot stand gekom.

Vertaling:
Engels: media house
Nederlands: mediahuis

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: matriekuitslag
Volgende onderwerp: informant
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wed Jan 22 07:54:12 UTC 2025