Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » matriekuitslag
matriekuitslag [boodskap #147198] So., 15 Desember 2024 07:27
Leksikograaf is tans aan-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 25323
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
matriekuitslag
Afbreking: ma•triek•uit•slag
Samestelling: matriek + uitslag


Selfstandige naamwoord: matriekuitslag
Meervoud: matriekuitslae

Betekenis:
• Die resultaat van die finale skooleksamen.

Gebruik:
• Matrikulante kan hulle matriekuitslae op die Departement van Basiese Onderwys se webtuiste nagaan.

Vertaling:
Engels: matric results
Nederlands: eindexamenresultaten

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: dreigboodskap
Volgende onderwerp: mediahuis
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So. Mei 31 12:08:30 UTC 2026