Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » dreigboodskap
dreigboodskap [boodskap #147197] Fri, 13 December 2024 19:09
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21079
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
dreigboodskap
Afbreking: dreig•bood•skap
Samestelling: dreig + boodskap


Selfstandige naamwoord: dreigboodskap
Meervoud: dreigboodskappe

Betekenis:
• 'n Boodskap waarin iemand met negatiewe gevolge gedreig word.

Gebruik:
• Die politikus het 'n aantal dreigboodskappe ontvang.

Vertaling:
Engels: threatening message
Nederlands: bedreigende bericht

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: nasleep
Volgende onderwerp: matriekuitslag
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wed Jan 22 08:16:26 UTC 2025