nasleep [boodskap #147196] |
Fri, 13 December 2024 18:53 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21079 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
nasleep
Afbreking: na•sleep
Samestelling: na + sleep
Selfstandige naamwoord: nasleep
Meervoud: naslepe
Betekenis:
• Die gevolg van 'n vroeër gebeurtenis.
Gebruik:
• Die nasleep van die droogte en die ekonomiese impak daarvan sal nog lank by ons wees.
Sinoniem:
• afloop
• effek
• gevolg
• nadraai
• nawerking
• resultaat
• stertjie
• uitvloeisel
• uitwerking
• voortvloeisel
Vertaling:
Engels: aftermath, after-effects
Nederlands: nasleep
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|