Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » landdier
landdier [boodskap #147194] Fri, 13 December 2024 18:32
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20946
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
landdier
Afbreking: land•dier
Samestelling: land + dier


Selfstandige naamwoord: landdier
Meervoud: landdiere
Verkleinwoord: landdiertjie
Meervoud van verkleining: landdiertjies

Betekenis:
• 'n Dier wat op die land lewe.

Gebruik:
• Die jagluiperd is die wêreld se vinnigste landdier.

Antoniem:
• seedier
• waterdier

Vertaling:
Engels: terrestrial animal
Nederlands: landdier

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: aanspraakmaker
Volgende onderwerp: nuuswebwerf
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sun Dec 22 05:14:34 UTC 2024