aanspraakmaker [boodskap #147193] |
Fri, 13 December 2024 16:58 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20946 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
aanspraakmaker
Afbreking: aan•spraak•ma•ker
Samestelling: aanspraak + maker
Selfstandige naamwoord: aanspraakmaker
Meervoud: aanspraakmakers
Betekenis:
• Iemand wat op iets aanspraak maak.
Gebruik:
• Prins Harry, die jongste seun van Charles III, is die vyfde aanspraakmaker op die Britse troon.
Sinoniem:
• eiser
• pretendent
• uitdager
• versoeker
Vertaling:
Engels: contender, pretendant, claimant, suitor
Nederlands: pretendent
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|