Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » rubriekskrywer
rubriekskrywer [boodskap #147191] Thu, 12 December 2024 20:02
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20946
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
rubriekskrywer
Afbreking: ru•briek•skry•wer
Samestelling: rubriek + skrywer


Selfstandige naamwoord: rubriekskrywer
Meervoud: rubriekskrywers

Betekenis:
• Iemand wat reëlmatig rubrieke vir 'n koerant of tydskrif skryf.

Gebruik:
• Sy was 'n gereelde en geliefde rubriekskrywer.

Hiponiem:
• raadrubriekskrywer
• wynrubriekskrywer

Vertaling:
Engels: column writer, columnist
Nederlands: columnschrijver, columnist

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: verhoorafwagtende
Volgende onderwerp: verwonder
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sun Dec 22 05:38:05 UTC 2024