Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » verhoorafwagtende
verhoorafwagtende [boodskap #147190] Thu, 12 December 2024 19:56
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20946
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
verhoorafwagtende
Afbreking: ver•hoor•af•wag•ten•de
Samestelling: verhoorafwagtend + -e


Selfstandige naamwoord: verhoorafwagtende
Meervoud: verhoorafwagtendes

Betekenis:
• Iemand wat op 'n verhoor wag.

Gebruik:
• Die verhoorafwagtende het probeer ontsnap.

Sinoniem:
• beskuldigde
• gevangene

Vertaling:
Engels: person awaiting trial, defendant
Nederlands: verhoorafwagtende


Byvoeglike naamwoord: verhoorafwagtend
Attributief: verhoorafwagtende

Betekenis:
• Wat op 'n verhoor wag.

Gebruik:
• Die verhoorafwagtende man sal later vandag in die hof verskyn.

Vertaling:
Engels: awaiting trial
Nederlands: in afwachting van het proces

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: weerwaarskuwing
Volgende onderwerp: rubriekskrywer
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sun Dec 22 04:51:18 UTC 2024