Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » kultuurfees
kultuurfees [boodskap #147187] Thu, 12 December 2024 12:26
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20946
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
kultuurfees
Afbreking: kul•tuur•fees
Samestelling: kultuur + fees


Selfstandige naamwoord: kultuurfees
Meervoud: kultuurfeeste

Betekenis:
• 'n Fees waar 'n bepaalde volk of kultuurgroep se tradisies gevier word.

Gebruik:
• Afrikaanse musiek- en kultuurfeeste speel 'n onmisbare rol in die lewens van Suid-Afrikaners wat oorsee woon.

Vertaling:
Engels: cultural festival
Nederlands: cultuurfeest

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: belewenis
Volgende onderwerp: ontsnapping
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sun Dec 22 05:48:18 UTC 2024