Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » belewenis
belewenis [boodskap #147186] Thu, 12 December 2024 11:41
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20946
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
belewenis
Afbreking: be•le•we•nis
Samestelling: beleef + -enis


Selfstandige naamwoord: belewenis
Meervoud: belewenisse
Verkleinwoord: belewenissie
Meervoud van verkleining: belewenissies

Betekenis:
• 'n Aangrypende ervaring wat 'n mens belewe (deurmaak).

Gebruik:
• Ons besoek aan Jerusalem was 'n wonderlike belewenis.

Wisselvorm:
• beleefnis (verouderd)

Sinoniem:
• avontuur
• belewing
• ervaring
• ondervinding
• wedervaring

Afgelei:
• beleweniswêreld

Vertaling:
Engels: experience
Nederlands: belevenis

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: koeëldop
Volgende onderwerp: kultuurfees
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sun Dec 22 04:53:52 UTC 2024