Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » egtheid
egtheid [boodskap #147184] Wed, 11 December 2024 15:34
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21079
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
egtheid
Afbreking: egt•heid
Samestelling: eg(t) + -heid


Selfstandige naamwoord: egtheid
Meervoud: egthede

Betekenis:
• Die egte, outentieke karakter van iets.

Gebruik:
• Ons verheug ons ook in die swaarkry, want ons weet: swaarkry kweek volharding, en volharding kweek egtheid van geloof, en egtheid van geloof kweek hoop. [Romeine 5:3-4]

Sinoniem:
• outentisiteit
• realisme

Antoniem:
• onegtheid
• valsheid

Hiponiem:
• kleuregtheid
• rasegtheid

Afgelei:
• egtheidskenmerk
• egtheidstempel
• egtheidstoets

Vertaling:
Engels: authenticity, genuineness, realness, legitimacy
Nederlands: echtheid, authenticiteit

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: flair
Volgende onderwerp: koeëldop
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wed Jan 22 07:41:16 UTC 2025