flair [boodskap #147183] |
Wed, 11 December 2024 15:01 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21079 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
flair
Afbreking: flair
Uitspraak: flêr
Selfstandige naamwoord: flair
Meervoud: –
Betekenis:
• Die vermoë om iets met gemak en elegansie te doen.
Gebruik:
• Sy beweeg met flair oor die dansvloer.
Sinoniem:
• aanleg
• gevatheid
• handigheid
• swier
• talent
Vertaling:
Engels: flair
Nederlands: flair
Nota:
• Van Frans, 'n besondere talent of handigheid.
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|