ootmoed [boodskap #147180] |
Wed, 11 December 2024 13:15 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21079 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
ootmoed
Afbreking: oot•moed
Selfstandige naamwoord: ootmoed
Meervoud: –
Betekenis:
• 'n Diep besef van nederigheid en onderdanigheid, sonder enige aanmatigende trots.
Gebruik:
• Omgord julle met ootmoed!
Sinoniem:
• beskeidenheid
• deemoed
• geringheid
• nederigheid
• onderdanigheid
• onderworpenheid
Afgelei:
• ootmoedig
Vertaling:
Engels: humility, submission, meekness
Nederlands: ootmoed
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|