Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » skuldbelydenis
skuldbelydenis [boodskap #147177] Wed, 11 December 2024 11:36
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21079
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
skuldbelydenis
Afbreking: skuld•be•ly•de•nis
Samestelling: skuld + belydenis


Selfstandige naamwoord: skuldbelydenis
Meervoud: skuldbelydenisse
Verkleinwoord: skuldbelydenissie
Meervoud van verkleining: skuldbelydenissies

Betekenis:
• Die erkennings van skuld/ aandadigheid.

Gebruik:
• 'n Eerlike skuldbelydenis gee 'n mens krag om 'n lewe van oorwinning oor sonde te lei.

Sinoniem:
• skuldbekentenis

Vertaling:
Engels: confession of guilt
Nederlands: schuldbelijdenis

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: klaagster
Volgende onderwerp: verootmoediging
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wed Jan 22 08:05:00 UTC 2025