klaagster [boodskap #147176] |
Wed, 11 December 2024 10:59 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20946 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
klaagster
Afbreking: klaag•ster
Selfstandige naamwoord: klaagster
Meervoud: klaagsters
Betekenis:
• 'n Vrou wat ontevrede is en oor iets kla.
• 'n Vrou wat 'n regsgeding aanhangig maak.
Gebruik:
• Sy is 'n chroniese klaagster wat orals fout vind.
• Die klaagster beweer dat sy tydens 'n stryery deur haar man aangerand is.
Antoniem:
• klaer (manlik of neutraal)
Vertaling:
Engels: female plaintiff, accuser
Nederlands: klaagster
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|