Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » versekeraar
versekeraar [boodskap #147175] Wed, 11 December 2024 10:46
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20946
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
versekeraar
Afbreking: ver•se•ke•raar
Samestelling: verseker + -aar


Selfstandige naamwoord: versekeraar
Meervoud: versekeraars
Verkleinwoord: versekeraartjie
Meervoud van verkleining: versekeraartjies

Betekenis:
• Persoon of organisasie wat versekering teen betaling aan kliënte bied om bepaalde risiko's te dek.

Gebruik:
• Die klaagster is deur een van die versekeraar se agente omgepraat om die onnodige versekering uit te neem.

Hiponiem:
• seeversekeraar

Vertaling:
Engels: insurer
Nederlands: verzekeraar

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: bemarker
Volgende onderwerp: klaagster
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sun Dec 22 04:57:59 UTC 2024