bemarker [boodskap #147174] |
Wed, 11 December 2024 10:42 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20946 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
bemarker
Afbreking: be•mar•ker
Samestelling: bemark + -er
Selfstandige naamwoord: bemarker
Meervoud: bemarkers
Verkleinwoord: bemarkertjie
Meervoud van verkleining: bemarkertjies
Betekenis:
• Persoon of organisasie wat iets bemark.
Gebruik:
• Die klaer is deur een van die versekeraar se bemarkers omgepraat om onnodige versekering uit te neem.
Sinoniem:
• propagandis
• verkoper
Hiponiem:
• telebemarker
• webbemarker
Vertaling:
Engels: marketer
Nederlands: marketeer
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|