Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » bestand
bestand [boodskap #147171] Tue, 10 December 2024 13:16
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20946
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
bestand
Afbreking: be•stand


Byvoeglike naamwoord: bestand
Attributief: bestande

Betekenis:
• Wat iets kan verduur; daarteen opgewasse is en weerstand kan bied.

Gebruik:
• Dit gras is bestand teen droogte en het relatief min water nodig.

Sinoniem:
• gehard
• immuun
• taai
• opgewasse
• weerbaar

Antoniem:
• onbestand

Hiponiem:
• droogtebestand
• hittebestand
• korrosiebestand
• kraakbestand
• krimpbestand
• skokbestand
• soutbestand
• suurbestand
• waterbestand

Afgelei:
• bestandheid

Vertaling:
Engels: resistant, unsusceptible
Nederlands: bestand

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: droogtebestand
Volgende onderwerp: oorkruiper
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sun Dec 22 04:52:28 UTC 2024