droogtebestand [boodskap #147170] |
Tue, 10 December 2024 13:03 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20946 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
droogtebestand
Afbreking: droog•te•be•stand
Samestelling: droogte + bestand
Byvoeglike naamwoord: droogtebestand
Attributief: droogtebestande
Betekenis:
• Wat bestand is teen droogte (toestande van lae vogtigheid kan duld).
Gebruik:
• Boere kan droogtebestande gewasse soos sorghum, mannakoring en swartbekboontjie plant.
Vertaling:
Engels: drought resistant
Nederlands: droogtebestendig, bestand tegen droogte
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|