kombuisafval [boodskap #147167] |
Tue, 10 December 2024 12:06 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20946 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
kombuisafval
Afbreking: kom•buis•af•val
Samestelling: kombuis + afval
Selfstandige naamwoord: kombuisafval
Meervoud: –
Betekenis:
• Oorskietkos en onbruikbare reste wat oorbly nadat kos voorberei of voorgesit is.
Gebruik:
• Moenie al jou kombuisafval weggooi nie, maak kompos.
Sinoniem:
• voedselreste
Vertaling:
Engels: kitchen waste, food scraps
Nederlands: keukenafval
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|