Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » robotika
robotika [boodskap #147164] Tue, 10 December 2024 11:21
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20946
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
'n Robot wat hindernisse kan vermei.
'n Robot wat hindernisse kan vermei.
robotika
Afbreking: ro•bo•tivka
Samestelling: robot + -ika


Selfstandige naamwoord: robotika
Meervoud:

Betekenis:
• Die wetenskap wat homself besig hou met die teoretiese studie en bou van robotte.

Gebruik:
• Die doel van robotika is om masjiene te ontwerp wat mense kan help en bystaan.

Sinoniem:
• kubernetika
• robotkunde

Vertaling:
Engels: robotics
Nederlands: robotica

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: turbine
Volgende onderwerp: outomatisering
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sun Dec 22 05:38:53 UTC 2024