| inspirerend [boodskap #147162] |
Di., 10 Desember 2024 10:01 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 24162 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
inspirerend
Afbreking: in•spi•re•rend
Samestelling: inspireer + -end
Byvoeglike naamwoord: inspirerend
Vergrotende trap: inspirerender
Oortreffende trap: inspirerendste
Attributief: inspirerende
Partitief: inspirerends
Betekenis:
• Wat 'n mens inspireer; inspirasie bring.
Gebruik:
• Die dominee se preek was inspirerend.
• Die boek vertel 'n inspirerende verhaal van geloof en hoop.
Sinoniem:
• aansteeklik
• begeesterd
• besielend
• sielsverheffend
• stimulerend
• verfrissend
Vertaling:
Engels: inspiring
Nederlands: inspirerend
Nota:
• Onvoltooide deelwoord van inspireer.
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|