wettiglik [boodskap #147160] |
Mon, 09 December 2024 15:39 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21079 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
wettiglik
Afbreking: wet•tig•lik
Samestelling: wettig + -lik
Byvoeglike naamwoord: wettiglik
Attributief: wettiglike
Partitief: wettigliks
Betekenis:
• Volgens die wet; op 'n wettige wyse.
Gebruik:
• Hoe sit 'n verhuurder 'n huurder wettiglik uit?
Sinoniem:
• grondwetlik
• juridies
• regmatig
• regterlik
• statutêr
• wetlik
Vertaling:
Engels: lawfully, legally
Nederlands: legaal, juridisch
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|