Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » produktiwiteit
produktiwiteit [boodskap #147159] Mon, 09 December 2024 13:48
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20946
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
produktiwiteit
Afbreking: pro•duk•ti•wi•teit
Samestelling: produktief + -iteit


Selfstandige naamwoord: produktiwiteit
Meervoud:

Betekenis:
• Die tempo van produksie; toestand van produktief wees.

Gebruik:
• Die werkomgewing het 'n groot effek op die produktiwiteit van werknemers.

Antoniem:
• onproduktiwiteit

Afgelei:
• produktiwiteitsindekse

Vertaling:
Engels: productivity
Nederlands: productiviteit

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: saampak
Volgende onderwerp: wettiglik
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sun Dec 22 05:24:27 UTC 2024