saampak [boodskap #147158] |
Mon, 09 December 2024 13:14 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20946 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
saampak
Afbreking: saam•pak
Samestelling: saam + pak
Werkwoord: pak saam, saampak
Verlede tyd: het saamgepak
Betekenis:
• Om bymekaar te kom om een massa (pak) te vorm.
Gebruik:
• Die donker wolke pak op die horison saam.
• 'n Groot skare het op die pawiljoen saamgepak.
Sinoniem:
• bymekaarkom
• konvergeer
• konsolideer
• opbondel
• ophoop
• opstapel
• saamdring
• saamdrom
• saamdruk
• verdig
• vergader
• versamel
Afgelei:
• saampakking
Vertaling:
Engels: to pack together, crowd, gather, conglomerate
Nederlands: zamenpakken
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|