maagvet [boodskap #147157] |
Mon, 09 December 2024 12:55 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21079 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
maagvet
Afbreking: maag•vet
Samestelling: maag + vet
Selfstandige naamwoord: maagvet
Meervoud: maagvette
Betekenis:
• Vet wat om die maag saampak.
Gebruik:
• Hoe raak jy van maagvet ontslae?
• Maagvet skei gifstowwe af wat die hart, niere, lewer en ander organe kan beskadig.
Sinoniem:
• buikvet
Vertaling:
Engels: belly fat, stomach fat
Nederlands: buikvet
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|