orgaanskade [boodskap #147156] |
Mon, 09 December 2024 12:45 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20946 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
orgaanskade
Afbreking: or•gaan•ska•de
Samestelling: orgaan + skade
Selfstandige naamwoord: orgaanskade
Meervoud: –
Betekenis:
• Skade aan die inwendige organe.
Gebruik:
• Maagvet kan gifstowwe afskei wat orgaanskade aan jou hart, niere, lewer en ander organe kan aanrig.
Vertaling:
Engels: organ damage
Nederlands: orgaanschade
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|