| gloukoom [boodskap #147153] |
Ma., 09 Desember 2024 08:47 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 24241 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
gloukoom
Afbreking: glou•koom
Selfstandige naamwoord: gloukoom
Meervoud: –
Betekenis:
• 'n Oogsiekte gekenmerk deur die hardheid en gebrek aan elastisiteit van die oogbal.
Gebruik:
• Gloukoom veroorsaak 'n inkorting van die gesigsveld, die vermindering van sig en kan tot algehele blindheid lei as dit nie behandel word nie.
Sinoniem:
• groenstaar
Vertaling:
Engels: glaucoma
Nederlands: glaucoom
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|