Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » oogsiekte
oogsiekte [boodskap #147152] Mon, 09 December 2024 08:42
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21079
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
oogsiekte
Afbreking: oog•siek•te
Samestelling: oog + siekte


Selfstandige naamwoord: oogsiekte
Meervoud: oogsiektes

Betekenis:
• 'n Aandoening of afwyking van die oog.

Gebruik:
• As jy 'n oogsiekte het moet jy 'n oogdokter of oftalmoloog gaan sien.
• Katarakte en gloukoom is voorbeelde van oogsiektes.

Sinoniem:
• oogaandoening
• oogprobleem

Vertaling:
Engels: eye disease
Nederlands: oogziekte

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: blindheid
Volgende onderwerp: gloukoom
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wed Jan 22 08:06:48 UTC 2025