Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » blindheid
blindheid [boodskap #147151] Mon, 09 December 2024 08:35
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20946
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
blindheid
Afbreking: blind•heid
Samestelling: blind + -heid


Selfstandige naamwoord: blindheid
Meervoud: blindhede

Betekenis:
• Toestand (of mate) van blind wees. Die onvermoë om te kan sien.
• (figuurlik) 'n Gebrek aan insig.

Gebruik:
• Gloukoom is 'n oogsiekte wat tot blindheid kan lei.
• Moet nie toelaat dat hulle blindheid jou irriteer nie.

Sinoniem:
• sigverlies
• slegsiendheid

Hiponiem:
• bloublindheid
• dagblindheid
• halfblindheid
• kleurblindheid
• leesblindheid
• nagblindheid
• rivierblindheid
• sneeublindheid
• verblindheid
• woordblindheid

Vertaling:
Engels: blindness
Nederlands: blindheid

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: snotklap
Volgende onderwerp: oogsiekte
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sun Dec 22 05:50:25 UTC 2024