Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » snotklap
snotklap [boodskap #147150] Ma., 09 Desember 2024 07:22
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 24235
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
snotklap
Afbreking: snot•klap
Samestelling: snot + klap


Selfstandige naamwoord: snotklap
Meervoud: snotklappe

Betekenis:
• (plat) 'n Harde klap deur die gesig, soveel so dat die snot spat.

Gebruik:
• Sy gee hom 'n snotklap en storm uit die kamer uit.

Sinoniem:
• kaakslag

Vertaling:
Engels: face slap
Nederlands: klap in het gezicht, veeg uit de pan

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: kruisiging
Volgende onderwerp: blindheid
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma. Des. 29 07:12:23 UTC 2025