kruisiging [boodskap #147149] |
Sun, 08 December 2024 18:38 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21079 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
kruisiging
Afbreking: krui•si•ging
Samestelling: kruisig + -ing
Selfstandige naamwoord: kruisiging
Meervoud: kruisigings
Betekenis:
• 'n Pynlike en vernederende metode van die doodstraf waar die slagoffer aan 'n kruis opgehang word.
Gebruik:
• Die verhaal van Jesus se kruisiging word die evangelies van Matteus, Markus, Lukas en Johannes vertel.
Sinoniem:
• kruisdood
Afgelei:
• kruisigingstoneel
Vertaling:
Engels: crucifixion
Nederlands: kruisiging
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|