Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » verkoping
verkoping [boodskap #147147] So., 08 Desember 2024 17:05
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 24152
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
verkoping
Afbreking: ver•ko•ping
Samestelling: verkoop + -ing


Selfstandige naamwoord: verkoping
Meervoud: verkopinge, verkopings

Betekenis:
• Die handeling of resultaat van verkoop.

Gebruik:
• Die verkoping duur solank voorraad hou.
• Ná Joself se verkoping as slaaf en sy wegvoering na Egipte is hy oor uiteindelik oor Potifar se hele huishouding aangestel.

Sinoniem:
• handeldrywing
• tegeldemaking
• verhandeling
• basaar
• veiling
• vendusie

Hiponiem:
• bajuverkoping
• boekverkoping
• inboedelverkoping
• klereverkoping
• koekverkoping
• kontantverkoping
• rommelverkoping
• skutverkoping
• uitverkoping
• werfverkoping

Vertaling:
Engels: auction, sale
Nederlands: verkoping

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: likwidateur
Volgende onderwerp: krediteur
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr. Des. 19 22:25:51 UTC 2025