ondersoekeenheid [boodskap #147142] |
Sun, 08 December 2024 07:39 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21079 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
ondersoekeenheid
Afbreking: on•der•soek•een•heid
Samestelling: ondersoek + eenheid
Selfstandige naamwoord: ondersoekeenheid
Meervoud: ondersoekeenhede
Betekenis:
• 'n Eenheid wat ondersoek na iets doen.
Gebruik:
• 'n Spesiale ondersoekeenheid is aangestel om die ongerymdhede te ondersoek.
Sinoniem:
• ondersoekspan
Vertaling:
Engels: investigation unit, investigative unit
Nederlands: onderzoekseenheid
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|