Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » onopreg
onopreg [boodskap #147138] Sat, 07 December 2024 07:27
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20946
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
onopreg
Afbreking: on•op•reg
Samestelling: on- + opreg


Byvoeglike naamwoord: onopreg
Vergrotende trap: onopregter
Oortreffende trap: onopregste
Attributief: onopregte

Betekenis:
• Wat nie eerlik en opreg is nie.

Gebruik:
• die Fariseër se gebed was hoogdrawend en onopreg, maar die tollenaar was opreg en het in nederigheid gebid.

Sinoniem:
• dubbelhartig
• geveins
• huigelagtig
• misleidend
• oneerlik
• pretensieus
• vals

Antoniem:
• opreg

Afgelei:
• onopregte
• onopregtheid

Vertaling:
Engels: insincere, dishonest, disingenuous
Nederlands: onoprecht

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: lippetaal
Volgende onderwerp: tollenaar
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sun Dec 22 05:38:13 UTC 2024