Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » lippetaal
lippetaal [boodskap #147137] Sat, 07 December 2024 07:09
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20946
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
lippetaal
Afbreking: lip•pe•taal
Samestelling: lippe + taal


Selfstandige naamwoord: lippetaal
Meervoud:

Betekenis:
• Onopregte taal; woorde wat nie regtig bedoel word nie.

Gebruik:
• Liefde is 'n werkwoord, nie bloot lippetaal nie.

Spreekwoord:
• Dis alles net lippetaal. [Die woorde is nie eg en opreg nie.]

Wisselvorm:
• liptaal

Sinoniem:
• huigeltaal
• lippediens

Vertaling:
Engels: lip service, empty talk
Nederlands: lippentaal, lippendienst

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: verbaal
Volgende onderwerp: onopreg
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sun Dec 22 05:32:43 UTC 2024