| verbaal [boodskap #147136] |
Vr., 06 Desember 2024 15:31 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 24155 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
verbaal
Afbreking: ver•baal
Byvoeglike naamwoord: verbaal
Attributief: verbale
Betekenis:
• Met woorde; wat gepraat word.
Gebruik:
• Sy vrou het hom verbaal mishandel.
Sinoniem:
• gesproke
• mondeling
• mondelings
• woordeliks
Antoniem:
• nie-verbaal
Vertaling:
Engels: verbal
Nederlands: verbaal
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|