Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » deporteer
deporteer [boodskap #147134] Fri, 06 December 2024 13:48
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20946
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
deporteer
Afbreking: de•por•teer


Werkwoord: deporteer
Verlede tyd: het gedeporteer

Betekenis:
• Om iemand onder dwang uit 'n gebied te verwyder.

Gebruik:
• Die Jode is in 586 v.C. as ballinge na Babilon gedeporteer.

Sinoniem:
• ban
• ekskommunikeer
• repatrieer
• uitjaag
• uitsit
• verban
• verdryf
• wegdryf
• wegstuur

Vertaling:
Engels: to deport
Nederlands: deporteren

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: diabolies
Volgende onderwerp: bemoeid
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sun Dec 22 05:14:41 UTC 2024